Kollossense 3:23

"Pak alles gemotiveerd aan.  Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie."

NUUTSE PRESTASIES

   ATLETIEK

 

 

 

In Maart 2018 het Heidi en Jenna Gauteng verteenwoordig by SA skole atletiek in die Paarl.

  • Heidi, o/10, het 'n brons medalje verdien in 1200m met 4:04 en 4de geeïndig in gewigstoot met 'n afstand van 8.6m.
  • Jenna het 7de geeïnding in die 1200m met 'n tyd van 3:53.

SANDTON AKADEMIE is baie trots op hierdie prestasies.

 

 

LANDLOOP

 

Heidi behaal 'n vierde plek by die Gauteng Landloop Kampioenskappe en word gekies vir die Gauteng Landloop span wat Gauteng gaan verteenwoordig by die Nasionale Landloop Kampioenskappe in Bloemfontein 29 September 2018.

 

Heidi het 6de plek Nasionaal en 3rde plek in die Provinsie gekom by SA Landloop Kampioenskappe vir dogters onder 10 in die 2km item.

 

Hierdie is 'n uitstekende prestasie vir SANDTON AKADEMIE.

'n groei milieu vir u kind

ELKE DAG IS OPEDAG

 

 

EVERYDAY IS AN OPEN DAY

011 234 6326 / 083 391 8622

gestig in 2010

Tel. 1:  011 234 6326

Tel. 2: 083 391 8622

Adres: 33 Jupiter Laan,

           Midrand

Ure: 07:00 - 17:00

       Maandag - Vrydag

 

Aanwysings